Welcome to our Combined Congress site

Second Announcement

Second AnnouncementTweede Kennisgewing
23-26 January 2017
Venue: Klein-Kariba, Bela Bela (Limpopo province)
Klein-Kariba is about 90 minutes from Johannesburg and an hour’s drive from Pretoria, just outside Bela Bela
23-26 Januarie 2017
Plek: Klein-Kariba, Bela Bela (Limpopo provinsie)
Klein-Kariba is sowat 90 minute vanaf Johannesburg en ‘n uur se ry vanaf Pretoria, net buite Bela Bela.
AccommodationAkkommodasie
Please book your own accommodation in advance.
Bespreek asseblief u eie verblyf vroegtydig.
Excursions Ekskursies
Please make a choice when you register.
Maak asseblief ‘n keuse wanneer u registreer
NEW WEBSITE!
Clear you computer’s ‘cache’, press Ctrl F5 before searching for the new site. http://combinedcongress.org.za/
Register – wait for Log In email – register & create own invoice.
NUWE WEBTUISTE!
Maak jou rekenaar se geheue skoon, druk Ctrl F5 voordat jy die nuwe tuiste soek.
combinedcongress.org.za
Registreer – wag vir ‘Log In’ epos – registreer & stel eie invoice saam
Early bird registrationVroeë registrasie
Closes at midnight 31 October 2016. Sluit middernag 31 Oktober 2016.
InvoiceFaktuur
You will generate your own invoice with registration. Please use the correct details as required by your company. Word deur u self gegenereer tydens registrasie. Maak SEKER dat u die korrekte inligting verskaf soos deur u werkgewer vereis word.
AbstractsUittreksel
Submission deadline 30 September 2016.
The new system requires electronic submissions as well as an online reviewing system. Notification of abstract acceptance shall be sent out by 31 October 2016.

Note: No changes to submission dates will be made or granted.

Sluitingsdatum 30 September 2016.
Die nuwe stelsel vereis dat alles elektronies gedoen word asook die hersienings proses. Kennisgewing van die aanvaarding van uittreksels sal voor 31 Oktober 2016 uitgestuur word.

Nota: Geen verandering aan indienings datums sal aangebring of toegestaan word nie.

Diana Marais (Chair: Organising Committee)Diana Marais (Voorsitter: Reëlingskomitee)

ATKV Members

Leasure Facilities at KK

Fees : Non – Members

Proud sponsor of the Combined Congress

© Copyright - Combined Congress - Website design by OOWEBOO